|
||||
|
|
Pienkvoet-Pret is mamma-en-baba-stimuleringsklasse met die doel om ma's en babas al spelend nader aan mekaar te bring en te stimuleer. Babas kry ook die geleentheid om in 'n veilige en vriendelike omgewing te sosialiseer. Hierdie klasse vorm ook 'n uitstekende ondersteuningsgroep vir die ma's. Die klasse word in 4 ouderdomsgroepe verdeel: ![]() ![]() ![]() ![]() Tydens die klasse word al die vlakke van ontwikkeling aangeraak en 'n tipiese les sluit die volgende in: ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Pienkvoet-Pret bestaan reeds vanaf Junie 2000 en honderde mammas en babas was en is steeds deel van hierdie unieke speel en leer klasse. Ons sien uit om jou en jou kosbaarste besitting deel van die PIENKVOET-PRET familie te maak!!! |
| Wie's ons | Waar's ons | Prentjie pret | English classes | Admin |